Browse Store Categories
Information
Photographic Guide to Trees of Southern Africa (in Afrikaans)
'n Uitsonderlike gids vir boomliefhebbers!
Style ID: 0413766
Die Fotogids tot Bome van Suider-Afrika is ’n onskatbare naslaanbron vir die identifikasie van 300 van die mees algemene inheemse en uitheemse boom spesies in die streek. Die gids sluit in: • diagnostiese kenmerke vir die veldidentifikasie van elke spesie • meer as 900 foto’s wat die groei, bas, blomme en vrugte van die verskeie spesies illustreer • inligting oor soortgelyke en verwante spesies • die nuutste verspreidingskaarte • boombenutting, byvoorbeeld voeding, kleding en medisinale gebruike • ’n maklik leesbare identifikasie-gids, en baie meer! 360 bladsye • 240mm x 168mm • Meer as 900 kleurfoto’s • Flexi omslag
R249.96 (available)
Books Best Sellers
RECOMMENDED:
