My Shop Today   >  Books   >  Nature
Photographic Guide to Trees of Southern Africa (in Afrikaans)


Rollover Image to Zoom In

Photographic Guide to Trees of Southern Africa (in Afrikaans)

'n Uitsonderlike gids vir boomliefhebbers!

Style ID: 0413766

Die Fotogids tot Bome van Suider-Afrika is ’n onskatbare naslaanbron vir die identifikasie van 300 van die mees algemene inheemse en uitheemse boom spesies in die streek. Die gids sluit in:

• diagnostiese kenmerke vir die veldidentifikasie van elke spesie

• meer as 900 foto’s wat die groei, bas, blomme en vrugte van die verskeie spesies illustreer

• inligting oor soortgelyke en verwante spesies

• die nuutste verspreidingskaarte

• boombenutting, byvoorbeeld voeding, kleding en medisinale gebruike

• ’n maklik leesbare identifikasie-gids, en baie meer!

360 bladsye • 240mm x 168mm • Meer as 900 kleurfoto’s • Flexi omslag


R249.96 (available)

QTY: